Doemanie deur Adam Small ‘n Proefiet van Jesus djý? ‘n proefiet? djy moet djou palys-hys djy moet djou aeroplane-motorkar djy moet daai kamma sêd smile…
Lees meerAlles vir Woensdag 21 Desember 2011
Man in hof wat glo motorfietsryers doodry
Die motorfietsryers J.P. Kruger (32) en Pieter Coetzee (60) is op 16 Oktober 2010 deur ‘n man in ‘n Hummer doodgery.
Zuma: Weeskinders, ouetehuise is Christenskap se skuld
President Jacob Zuma het Christenskap blameer vir die bestaan van weeskinders en ouetehuise.
Nuuskommentaar: Versoening en ‘n openbare dialoog: Deurstaan die grondwet die toets van die werklikheid?
Volstruispolitiek gaan die land in die sand laat vasval.
Zuma-woordvoerder dagvaar polisie
Zizi Kodwa is op 11 November vir beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem is Rosebank, noord van Johannesburg.
‘Pedofiel’ slaag met appèl teen vonnis
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Dinsdag ʼn selferkende pedofiel se vonnis van vyf jaar tronkstraf ter syde gestel.
Dol definisies – P
‘n Paar lawwe definisies.
Ondersoek na heli pretrit-kabel tref
Die Zip 2000-staalkabel of ʼn ‘zip slide’ soos dit ook genoem word, is glo sowat 2km lank en gly adrenalienverslaafdes in harnasse teen die kabel af.
Laat ons ons volk opbou
Ernst Roets gee ‘n ander perspektief op die geskiedenis en beantwoord die vraag, “Waarheen nou, Afrikaner?”