ʼn Vrou van KwaZulu-Natal het ʼn nag agter tralies deurgebring nadat sy glo ʼn rassistiese aanmerking gemaak het teenoor ʼn man by ʼn gimnasium in Richardsbaai.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Maart 2012
12 sterf in botsing in Oos-Kaap
Twaalf mense is dood na drie voertuie in ʼn botsing betrokke was tussen Whittlesea en Queenstown in die Oos-Kaap.
Bloulig-tiener se LUR in nóg ʼn ongeluk
Die LUR, wie se ampsvoertuig glo in November verlede jaar vir Thomas Ferreira omgery het, was glo ses dae later met ʼn ander staatsvoertuig in nog ʼn ongeluk betrokke.
Man vas na Reigerpark-moord
ʼn 27-jarige man is in Reigerpark aan die Oos-Rand in hegtenis geneem na ʼn 47-jarige man gisteraand doodgeskiet en sy vriendin ernstig beseer is.
Nuuskommentaar: Geen e-tol op versoeningspad, maar prys is hoog
Dr. Pieter Mulder, VF Plusleier en adjunk-minister van Landbou se parlementêre geskiedenisles maak steeds opslae.
Leerling met skêr by skool gesteek
‘n Graad 10-leerling is Donderdagmiddag deur ʼn graad 8-leerling met ʼn skêr gesteek buite Hoërskool Eric Louw in Musina.
Nog ‘n paartjie aan die Oos-Rand geskiet
ʼn Man is doodgeskiet en sy vriendin ernstig beseer tydens ʼn tweede skietvoorval die week aan die Oos-Rand.
Verwagtinge van Suid-Afrika onder ‘n ANC-regering
Rhoda Kadalie neem deel aan ons gespreksreeks “1990 tot 2012: Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms in oënskou”.
Talle onwettige myners glo dood na rotsstorting
ʼn Groep onwettige myners is glo dood nadat hulle na bewering vasgekeer is in ʼn myn wat tussen die Grootvlei- en Gravelotte-myn aan die Oos-Rand geleë is.
9 Maart
”Die Here is Koning. Hy beklee Hom met majesteit… vas staan u troon van ouds af.” (Ps 93) Die Here is nie net Koning van…