Neels Moller, van ER24, het ʼn hele paar foto’s publiseer van Saterdag se verwoestende storm in die Vrystaat.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Junie 2012
2 bewaarders vermis ná hul kano konfiskeer
Twee wildbewaarders van Kwazulu-Natal word sedert Vrydag vermis nadat hulle in ʼn kano gevaar het waarop hulle beslag gelê het.
Storm laat leeus op vrye voet
Saterdag se hewige storm in die Vrystaat het vyf leeus op vrye voet gelaat.
2-jarige verdrink in Randfontein
‘n Tweejarige dogtertjie het Saterdagmiddag in ‘n swembad by haar ouerhuis in Randfontein verdrink.
Pippie herstel na veloorplanting
Die 3-jarige brandslagoffer van Limpopo, Isabella (Pippie) Kruger, is wakker en haal op haar eie asem.
Man sterf in Germiston-botsing
ʼn Man is dood en vyf ernstig beseer nadat die bakkie waarin hulle gery het, laat Saterdagaand teen ʼn lamppaal in Germiston gebots het.
Foto’s: Tornado saai verwoesting in Vrystaat
‘n Hewige storm het Saterdagmiddag groot verwoesting in die Vrystaat gesaai, en na wat verneem word vyf lewens geëis. Die storms het ook tornado’s veroorsaak.