ʼn Vrou en twee dogtertjies het Sondag in twee afsonderlike brande in Kaapstad omgekom.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Augustus 2012
Olimpiese Spele: Uitslae
Drie Suid-Afrikaanse vroue het Sondag om 12:00 aan die 42km-marathon by die Olimpiese Spele in Londen deelgeneem.
17 beseer, vyf sterf in aanval
Vyf mans is dood en 17 ander beseer na ʼn aanval in Ngudwini, suid van KwaZulu-Natal.
Marslanding en die Boerseun
Maandagoggend, net na 06:30 Suid-Afrikaanse tyd, sal die wêreld weet of die mensdom een van sy grootste prestasies behaal het.
Man beland onder suikerrietlaaier
ʼn Man is Sondagoggend in Camperdown, oos van Pietermaritzburg, dood nadat ʼn suikerrietlaaier oor hom gery het.
Olimpiese Spele: Oscar oorweldig deur ondersteuning
Oscar Pretorius neem vanaand op die negende dag van die Olimpiese Spele aan die semi-finale van die 400m-naellope vir mans deel.
Man sterf in gru-botsing
Een man is dood en ses ander mense is beseer, waarvan twee kritiek, nadat twee voertuie Saterdagaand reg van voor op die R509-pad naby Magaliesburg, Noordwes, gebots het.
Kinders kry priester-pa in ʼn plas bloed
ʼn Priester van Butterworth in die Oos-Kaap se twee kinders het Vrydagaand in die pastorie op hul pa se bebloede liggaam afgekom