‘n Tweejarige dogtertjie het Saterdagmiddag byna verdrink by ‘n strand in Ballito.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Desember 2012
Paaie eis reeds 13 lewens dié naweek
Dertien mense is reeds die afgelope naweek in padongelukke dood.
Swakste werkgewers, beste werknemers van die jaar
Die vakbond Solidariteit het Saterdag sy toekennings vir die swakste werkgewers en beste werknemers van die jaar bekendgemaak.
10-jarige verdrink in openbare swembad
‘n 10-jarige seun het Saterdag in ‘n openbare swembad in die Oos-Kaap verdrink.
Margaret Thatcher sterk aan ná operasie
Margaret Thatcher (87) sterk aan na ‘n klein operasie waartydens ‘n gewas van haar blaas verwyder is.
TB-toetse vereiste vir Britse visums
Van 2013 sal Suid-Afrikaners wat aansoek doen vir ‘n visum om die Verenigde Koninkryk te besoek, onderworpe wees aan tuberkulose (TB)-toetse.
Video: Kersfeesvader groet 3-jarige in gebaretaal
Vir die dowe Cameron Sylvester (3) van Millbury in Massachusetts was dit die grootste geskenk toe Kersfeesvader hom in gebaretaal gegroet het.
Twee beseer toe passasiersbote bots
Drie mense is beseer toe twee passasiersbote in die Durbanse hawe teen mekaar gebots het.
Potchefstroom-tande vir uraan getoets
Tandartse in die Potchefstroom-gebied sal tande van skenkers begin versamel om ‘n begrip te kry van die uraan-inhoud in die plaaslike watervoorsiening.
Foto’s: NSRI op soek na boot se passasiers
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is op soek na die eienaars van ‘n rubberboot wat Saterdagoggend omstreeks 07:00 naby Kaappunt opgespoor is.
Zimbabwe kan nie verkiesings bekostig nie
Zimbabwe kan nie bekostig om verkiesings volgende jaar te hou nie en versoek nou internasionale gemeenskappe om hulle finansieel te help.
‘Ryloper’-padda se reis duur voort
Die padda wat in Sjina in ‘n porselein-kershouer beland het en uiteindelik in Kaapstad opgeëindig het, sal nie van kant gemaak word nie.
Metropolisielid vas vir ‘korrupsie’
‘n Johannesburgse metropolisiebeampte is Vrydag vir korrupsie in hegtenis geneem.
Twee sterf weens ‘dronkbestuur’
Twee mense is Vrydag dood toe hul voertuig op die R30 tussen Brandfort en Bloemfontein gerol het.
Drie Gauteng-‘rowers’ vas
Drie mense is Donderdag in hegtenis geneem vir ‘n reeks rooftogte in Gauteng.