Moet gemeenskappe nie eerder self met mekaar skakel en handel dryf sonder die hindernis van regerings en grense nie? James Kemp bekyk hierdie kwessie in sy nuutste rubriek op die Groot Debat.
Alles vir Vrydag 5 Julie 2013
Motoris skiet glo drie “kapers” dood
ʼn Motoris het glo Donderdag drie gewapende mans doodgeskiet nadat hulle hom glo probeer kaap het in Newtown, Johannesburg.
Presidensie ontken dat Mandela in ‘vegetatiewe toestand’ is
Die presidensie het Donderdagaand ontken dat oudpresident Nelson Mandela in ʼn “permanente vegetatiewe toestand” is.