Die situasie by die Mangaung-gevangenis is weer kalm en onder beheer.
Alles vir Dinsdag 17 September 2013
Gedagte vir die dag: Ja, Here!
Matt. 15:25–27: “Daarop kom sy en val voor Hom neer en sê: ‘Here, help my!” Maar Hy antwoord en sê: ‘Dit is nie mooi om die…
Man vas wat klippe op JHB-hoofweg gooi
ʼn Man is Maandag in hegtenis geneem nadat hy klippe gegooi het na sewe voertuie, wat op die N1-snelweg in Johannesburg gery het.
Video: Man pak departement van verdediging in hof ná R4-aanval
‘n Voormalige sakeman van Baberton het die eerste ronde van sy geveg met die departement van verdediging gewen.
Koning Mswati kies sy 15de vrou
Koning Mswati III van Swaziland het die 18-jarige Sindiswa Dlamini as sy 15de vrou gekies.
Man vermoor glo pa, ouma
ʼn Man is in Malamulele in Limpopo in hegtenis geneem nadat hy glo sy pa en ouma vermoor het.
Vlootreservis skiet glo 12 dood by VSA-vlootbasis
ʼn Vlootreservis het Maandag 12 mense doodgeskiet en ʼn aantal gewond nadat hy by ʼn vlootbasis in Washington op vlootpersoneel losgebrand het.