Vicky du Buisson, van Hoërskool Riebeeckrand, het ʼn verstommende 11 onderskeidings ingekatrol in die 2016-matriekeindeksamen.
Alles vir Donderdag 5 Januarie 2017
Germari wil hê oefening moet vir mense lekker wees
“As jy nie probeer nie, sal jy nooit weet of jy kan nie.”
Sasha-Lee kry haar 11 A’s
Sasha-Lee Roestorff, wat in Januarie verlede jaar álles in ʼn brand verloor het én boonop haar lewe lank al in stilte teen swaar omstandighede stry, het 11 onderskeidings in die matriekeindeksamen ingepalm.
ʼn Derde ingenieur vir die Hohbach-gesin
Annika Hohbach van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het nege onderskeidings behaal.
Alfred – ‘Die lewe is te kort om oor nietighede bekommerd te wees.’
“Hulle het my geleer as mens jou vertroue in Jesus sit, is enigiets moontlik.”
Gedagte vir die dag: Christenskap spel liefde, nie reëls nie
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig. (Matteus 11:28-30)