Ten spyte daarvan dat Hlaudi Motsoeneng se aanstelling by die SAUK deur ʼn hofbeslissing ter syde gestel is, wil hy nou “al die hangende sake by die SAUK” uitklaar.
Alles vir Woensdag 19 April 2017
‘Waterskeiding-saak’ vir godsdiens in skole binnekort in hof
Ons vra Christene regoor die land om saam te staan in gebed vir hierdie saak en te vertrou vir ’n uitkoms wat ons vryheid as gelowiges om te glo en ons geloofsoortuigings uit te spreek en ook uit te leef, sal beskerm eerder as om dit aan bande te lê.
EFF sluit aan by hofaansoek oor ‘geheime stemme’ teen Zuma
“Toe Zuma dokumente ingedien het om ʼn mosie wat oor hom gaan teen te staan, het hy oorlog verklaar teen die vryheid wat ons glo die geheime stemproses sal beskerm.”
Gedagte vir die dag: Geloof is om God se voorskrifte te volg
Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself … Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat ’n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen. (Jakobus 1:22, 25)