Vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het. (Matteus 6:12)
Alles vir Saterdag 15 Julie 2017
Vrystaat-platteland beslis halfeind in ‘vreemde’
Die halfeindronde van die Vrystaatse plattelandse reeks word Saterdag op Barkly-Oos en Burgersdorp in die Noordoos-Kaap uitgespook.