Talle persone het reeds kardiopulmonêre resussitasie (KPR) op die baba begin toepas voordat nooddiensspanne by die toneel aangekom het.
Alles vir Saterdag 9 Desember 2017
Gewapende mans brand los op 5 jeugdiges
ʼn Vyfjarige seun, wat verskeie skietwonde opgedoen het, is in ʼn ernstige toestand en is met lewensondersteunende middels behandel voordat hy na ʼn hospitaal gehaas is.
Gedagte vir die dag: Wat glo jy?
… enigeen wat ’n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? (1 Johannes 5:4-5)