Altesaam 4 146 nuwe Covid-19-gevalle is Donderdagaand aangemeld.
Alles vir Vrydag 29 April 2022
Gedagte vir die dag: God se onvoorwaardelike verbond
Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. Ek sal jou ‘n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ‘n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ‘n seën wees. Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.” (Genesis 12:1-3)