Boek: 100 beste blokraaie van 10 jaar! (Deel twee)

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp, want die 100 beste blokraaie van 10 jaar se opvolg is hier!

Die tweede boek in die reeks bevat nog ’n keur van die 100 beste blokraaie uit die immergewilde en top-verkoperreeks 50 blaaskans blokraaie. As jy ’n onrehabiliteerbare blokraaislaaf is of só iemand ken, gaan hierdie bundel jou eindelose plesier verskaf – of jy nou luilekker op die strand lê of rustig tuis uitspan. Kan jy die versoeking weerstaan om die antwoorde agter in die boek te gaan opsoek?

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R180,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.