Doret Ferreira
Wees kreatief om die Woord van God!
Kleur in, en ervaar die beste natuurlike oplossing en antwoord vir onder andere die volgende dinge:
– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons kreatiewe God deurbring.
Oor die outeur:
Doret Ferreira is ’n vryskut grafiese kunstenaar van Kaapstad. Sy is besig met ‘n MPhil-graad aan die Universiteit van Stellenbosch.
Uitgewer: Lux Verbi
Prys: R120,00*
*Prys onderhewig aan verandering