Boek: Moenie met ’n prinses mors nie!

Rachel Valentine

In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom.  Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in die avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelike danspassies.

Moenie met ’n prinses mors nie! wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!

Genre: Kinder- en jeugfiksie
Ouderdom: Nul tot ses jaar
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R145,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.