Boek: Vertel my ʼn grappie

Maritha Snyman

Vertel my ʼn grappie, deur Maritha Snyman, bevat skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed wat jou maats sal laat skater van die lag.

Hiér is ʼn paar van hulle:

  • Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit? Om cool musiek te luister.
  • Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen? Want hy wou afkyk.
  • Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.
  • Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.
  • As ek R6 in my sak het en ek verloor R2, wat het ek in my sak? ʼn Gat.

Genre: Humor
Ouderdom: Vyf en ouer
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R50,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.