Nicola Baxter
Kom saam met prinses Madelein op `n betowerende avontuur waarin drome regtig waar word. Lees die storie in hierdie pragtige opwipboek en verken Madelein se wêreld terwyl sy deur betowerende paleise en maanverligte woude, oor verre berge en tussen helder sterre reis.
Uitgewer: Lapa
Prys: R90-00*
* Prys onderhewig aan verandering