Luister: Carla van der Spuy vra waarom vroue agter tralies beland


Carla-van-der-Spuy-met-Bloed-op-haar-hande

Carla van der Spuy met haar jongste boek, Bloed op haar hande. Foto: Facebook.

Wat laat vroue moor? Wat het so verskriklik skeefgeloop in hul lewens dat hulle tot sulke uiterstes gegaan het? Carla van der Spuy se jongste nie-fiksie boek, Bloed op haar hande – vroue agter tralies, vra hierdie soort vrae.

Carla het met Esté Meyer Jansen oor haar boek gesels. Sy vertel van haar ervaringe en hoe sy besef het dat van hierdie vroue, ten spyte van alles, net ʼn mens is wat liefde en aanvaarding smag en selfs ʼn tweede kans verdien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.