Syfers

Flitskaart-boek

Leer hoe om te tel met hierdie vrolike skoonvee-boek propvol tekenoefeninge, foto’s en aktiwiteite. Speel speletjies met die flitskaarte en plakkers, en leer syfers ken. Teken met die pen op die skoonvee-bladsye en flitskaarte, en oefen hoe om getalle, vorms en patrone te teken. Dis so maklik om tot by 20 te tel!

 

Uitgewer: Human & Rousseau

Prys :  R99.95

* Prys onderhewig aan verandering

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae