Alles vir Donderdag 7 Julie 2011

Afri-Talia

Alhoewel hy nog nooit in Suid-Afrika was nie, sing jong Cristian Mangano met passie Afrikaanse treffers wat kort sedert die vrystelling van die album reeds deur die land dreun, maar hy sing in sy moedertaal, Italiaans.