Waar is my mamma?

Plaasdiere

Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die kalfie, die lammetjie, die kuiken en ’n klomp ander oulike baba-plaasdiere pas. Hierdie boek is propvol mooi prente wat kinders op ’n prettige manier meer van diere leer. Perfek vir die ouderdomsgroep 2 tot 4 jaar.

 

Uitgewer: Human & Rousseau

Prys: R64.95

* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae