Japie Gouws, voorsitter van Pendoring se direksie. Foto: Verskaf
Vanjaar se Pendoring-toekenningsgeleentheid, ʼn jaarlikse hoogtepunt op die agenda van Afrikaanse adverteerders, media-eienaars en bemarkingsagentskappe, is Vrydagaand by Vodaworld in Midrand aangebied.
Vanjaar se geleentheid was veral spesiaal omdat dié organisasie sy 20ste bestaansjaar vier. Lees meer oor dié geleentheid hier.
Japie Gouws, voorsitter van die Pendoring-direksie, Dominique Swiegers en Stephne de Villiers van King James. Foto: Veskaf
Die Marimba-spelers van Leeuwenhof Akademie het in die ingangsportaal van Vodacom World opgetree voor die Pendoring-prysuitdeling begin het. Foto: Verskaf
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.