Uitdrukking:
Antjie Tatterat
Betekenis:
Iemand wat skinder. Iemand wat baie praat.
Engels:
A gossip. A chatterbox.
Waar kom dit vandaan?
Tatterat is ’n klanknabootsende naam vir die tiptol wat soms sonder ophou kwetter.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Oulik!!
Waar kom die uitdrukking “katte skiet” (om naar te wees) vandaan?