Uitdrukking: As die kos koud word, word die vrou warm

Argieffoto (Foto: Free-Photos/Pixabay)

Uitdrukking:
As die kos koud word, word die vrou warm

Betekenis:
Die vrou word kwaad as die kos op die tafel is en die man sloer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.