Uitdrukking:
Iemand in die steek laat
Betekenis:
Iemand op ʼn kritieke oomblik aan sy lot oorlaat
Waar kom dit vandaan?
Die uitdrukking kom moontlik uit die Middeleeuse steekspel waar die opponente met spiese of lanse mekaar probeer raak steek het; iemand los dan sy kameraad sonder om die steek vir hom te probeer afweer.
Uitdrukking : Iemand in die steek laat.
Betekenis: Iemand op ‘n kritieke oomblik aan sy lot oorlaat.
Waar kom dit vandaan: Dit is wanneer Afrikaners al die jare DA stem, maar wanneer Afrikaners se taal en kultuur aangeval word dan is die DA nerens te siene nie.
Amen !!!
Uit*stekende* kommentaar!!
Uit*stekende* kommentaar!