Uitdrukking: Iemand se turf sit

Argieffoto (Foto: David Mark/Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand se turf sit

Betekenis:
iemand se saak het misluk

Waar kom dit vandaan?
Eintlik sit iemand in die turf vas, soos ʼn motor of ander vervoermiddel wat dan nie verder kan gaan nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.