Uitdrukking:
Met sewemyllaarse oor jou moeilikhede heenstap
Betekenis:
Maklik/oppervlakkig oor jou moeilikhede kom
Waar kom dit vandaan?
ʼn Laars is ʼn soort stewel, en in die kinderstorie word Klein Duimpie agternagesit deur ʼn reus met laarse wat sewemyltreë gee.