Het jy geweet?
Die vergelyking “so skelm soos ‘n piramideskema” is geskep deur Rapport se sportskrywer, Louis de Villiers.
Hierdie uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief. Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie!
Stuur jou boodskap aan: [email protected]
*Varsgebekkig is ʼn projek van Maroela Media, Afrikaans.com en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Dit gaan nou nie eintlik af nie. Kom ons gee eerder erkenning aan Adriaan Nieuwoudt en sê: “So skelm soos ‘n kubus.”
Wil net seker maak. Kan dit ook wees “so skelm soos die houtjie van die galg” of sit ek nou die pot mis?