13 Augustus 2011

Woord:
Swalk
Betekenis:
Rondswerf: Op see swalk. Drentel: Sy swalk heen en weer die straat af. Van plek tot plek swalk sonder werk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae