17 September 2011

Idioom:
Daar is ʼn tyd van kom en ʼn tyd van gaan
Betekenis:
Niks bly onveranderd nie
Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die Bybel: Pred. 3:1-8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae