26 Julie 2011

Woord:
Kwispel
Betekenis:
Heen en weer beweeg – veral gesê van ʼn hondestert. ʼn Mens kan ook verwys na ʼn kwispelstert: Die hond kwispelstert voor sy baas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.