Almaskie, almiskie

Foto: Pixabay

Uitdrukking: Dis nou nie almaskie/almiskie nie.
Betekenis: Dis heeltemal seker.
Of that you can be sure. SEKERHEID

Die maskie-deel kom oorspronklik uit ouer Nederlands wat “mag geskied, miskien gebeur dit” beteken het.

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae