Woord:
Jakkie
Betekenis:
Kort jak, ‘n baadjieagtige vrouekledingstuk.
Waar kom dit vandaan?
Genoem na ‘n sekere Fransman, Jacques de Beauvais, wat in 1360 so ‘n “kort wapenrok” (skort) gedra het. ‘n Ander moontlikheid is dat dit na Jacques Bonhomme, die algemene naam vir ‘n boer genoem is.
Oorspronklik gepubliseer in Anton F. Prinsloo se boek, Die aap in jou koffie
Uitgewer: Protea
Prys: R200-00*
* Prys onderhewig aan verandering