Woord: korrek

Argieffoto (Foto: RobinHiggins, Pixabay)

Woord:
korrek

Betekenis:
sonder fout

Waar kom dit vandaan?
Om korrek te wees, moes ʼn mens ʼn reguit paadjie loop en alle reëls gehoorsaam. Die oorspronklike Latynse werkwoord corrigere het “maak reguit, stel reg” beteken.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek by Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.