Woord:
kritikaster
Betekenis:
iemand wat eintlik onbevoeg is om kritiek te lewer, maar dit vitterig en kleinsielig doen
Hierdie brokkie is oorspronklik in Pharos Afrikaansgids gepubliseer.
Skaf gerus dié gids aan:
Uitgewer: Pharos
Prys: R295-00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek nou by Graffiti Boeke vir slegs R236-00