Woord: nabotswingerd

Argieffoto (Foto: Jill Wellington/Pixabay)

Woord:
nabotswingerd

Betekenis:
iets wat iemand onwettig of met geweld van iemand anders afgeneem het; iets wat deur ‘n ander begeer word, maar waarop hy geen reg het nie, en wat dikwels aanleiding gee tot planne om besit daarvan op ‘n wederregtelike of oneerlike manier te bekom

Waar kom dit vandaan?
Genoem na die Bybelse figuur, Nabot (1 Kon. 21), wie se wingerd koning Agab begeer en uiteindelik bekom het toe Nabot, ná ‘n skynverhoor, gestenig is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.