Woord: puffel

Argieffoto. (Foto: Ben White/Unsplash)

Woord:
puffel

Betekenis:
I
Min werd of swak: ʼn Puffel paar skoene, partytjie. Dit was maar ʼn puffel verskoning.
II Iets wat van ʼn onoortuigende gehalte is of wat min werd of swak is: Hy het sommer ʼn klomp puffel geskryf. ≈ Gebrek aan integriteit is nie net tot die Afrikaanse mark beperk nie. Boyzone, Backstreet Boys… en ander is voorbeelde van internasionale puffel en hulle verkoop goed (Beeld, 25 Sept. 1999, 12).

Hierdie interessante brokkie verskyn in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). Ondersteun gerus hulle Borg ʼn Woord-projek.

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.