Woord: staanspoor

Argieffoto (Foto: Nicman/Pixabay)

Woord:
staanspoor (uit die staanspoor uit/van die staanspoor af)

Betekenis:
van die begin af

Waar kom dit vandaan?
Letterlik van waar die rytuig of die trekdier(e) gestaan het voordat die tog begin het – die spoor waar dit gestaan het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae