Woord: Vervaarlik

Woord:
Vervaarlik

Betekenis:
B.nw. en bw. Skrikwekkend; angsbarend, bangmakend; gedug: ‘n Vervaarlike aardskudding. Iets wat vervaarlik groot is. ‘n Vervaarlike gedaante verrys uit die mis. (Vervaarlikheid).

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae