Sondagmaaltyd is vir ons van kleins af baie belangrik. Dit gaan nie net oor die kos en die koek en die tee nie, maar oor die samesyn. “Wees vriendelik, wees gasvry, en gee vir mense jou beste.” ʼn Kaapse gesin gesels oor hul liefde vir ons moedertaal as deel van Afrikaans.com se projek, Hoe lyk jou Afrikaans?
Word deel van die projek op Afrikaans.com
Wat ‘n lekker Afrikaans!!
Ek stem saam, wat ‘n lekka Afrikaans hehe!!