Ek kyk die afgelope paar dae met verbasing, skok en geweldige afkeur na wat op ons mooie kampusse regoor die land gebeur.
Lees meerAlles deur die skrywer Nicolien Welthagen
Pakslae of nie?
“Ek hou nie van die konsep van “straf” vir kinders nie en wanneer daar van lyfstraf of pakslae gepraat word is ek onmiddelik ontsteld. Ek glo eenvoudig nie daaraan dat ʼn mens aan kinders of diere – of enigiemand moet slaan nie,” skryf Nicolien Welthagen, navorsing sielkundige.