ʼn Pakkie net vir jou!

Argieffoto (Foto: StockSnap/Pixabay)

Met Vrouemaand om die draai het ons besluit om ʼn lys te maak van ons gunstelinggeskenke in die Koöperasie. Dié geskenke kan jy vir jouself koop sonder om skuldig te voel! En terwyl jy besig is, gooi sommer iets in jou mandjie vir jou ma, dogter, tannie of ouma.

Nog ʼn lekkerte is dat die Koöperasie jou pakkie by jou deur laat aflaai vir slegs R80. Dit is mos nou lekker, Maroela!

Koekietrommel

Koekietrommel in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/products/koekietrommel

Melktertmeester-stel

Melktermeester-stel in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/collections/nuut/products/melktertmeester-stel

Klapsoen-lipsalf

Lipsalf in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/collections/nuut/products/klapsoen-lipsalf

Maroela-vellies

Velskoene in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/collections/nuut/products/trap-diep-spore-met-n-paar-egte-maroela-vellies

T-hemp – My ma kán kook (kyk hoe lyk my pa)

T-hemp in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/collections/t-hemde/products/t-hemp-my-ma-kan-kook-kyk-hoe-lyk-my-pa

Kombuistaal-yskasmagnete 

Yskasmagnete in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/products/kombuistaal-yskasmagnete

Aptyt – resepte vir enige tyd

Aptyt-resepteboek in Die Koöperasie

Koop nou: https://maroelawinkel.co.za/collections/nuut/products/aptyt-resepte-vir-enige-tyd

Klik hier om deur die rakke van die Koöperasie te wandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.