‘n Jong entrepreneur wil nuwe lewe in plaaslike toerisme blaas. Hy het ‘n selfoon-app geskep vir Suid-Afrikaners en buitelandse toeriste. Dit het ten doel om die produkte en dienste van talle bedrywe te bemark.
“Awesome South Africa” is beskikbaar vir Android- en iPhone-gebruikers.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ek haal my hoed af vir hom en wens hom sterkte toe met sy app. Ek hoop net dat al die misdaad en korrupsie in ons land dit nie in die wiele sal ry nie.