’n Christen “hardloop soos een wat nie van sy DOEL onseker is nie…en…slaan soos ‘n bokser wat NIE IN DIE LUG SLAAN nie…en…strek hom uit na wat VOOR is…en…span hom in om by die WENSTREEP te kom.” (1Kor. 9:26, Fil. 3:13 en 14)
Die Springbokke het ongelukkig nie die wenstreep bereik nie. Alle Christene wat in Jesus glo en doen wat Hy sê, is egter wenners! Daar is nie net een wenner soos in sport nie.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.