Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor sal op 26 Oktober voortgesit word, wanneer finale getuies na verwagting sal getuig.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Oktober 2011
Louise de Waal-moordverdagte het nie erken hy is “Sondag-verkragter”
Die polisie het berigte ontken dat die man wat in hegtenis geneem is rakende die ontvoering en moord van Louise de Waal erken het dat hy die “Sondag-verkragter” is.
Frankryk deur na wêreldbeker-eindstryd
Die Hane het Wallis in ʼn naelbytstryd met 9-8 geklop om sy plek in die Wêreldbeker-eindstryd te verseker.
Rybewys kan dalk vier jaar vat
Die proses om ʼn rybewys te kry kan tot vier jaar neem indien die departement van vervoer ʼn nuwe voorstel aanvaar.
Malema-tugverhoor Saterdag hervat
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor word Saterdag in Johannesburg hervat.
Strategie van regsopeenhoping kan grond vir politieke kompromie berei
Hoe moet ʼn minderheid te werk gaan om regte effektiewelik af te dwing? Dit is waarskynlik die grootste vraag wat die FAK-simposium van 7 Oktober…
15 Oktober 2011
’n Christen “hardloop soos een wat nie van sy DOEL onseker is nie…en…slaan soos ‘n bokser wat NIE IN DIE LUG SLAAN nie…en…strek hom uit…
15 Oktober 2011
Waar kom die woord vandaan?