Wenners: RUGBY 22-speletjie

Twee gelukkige lesers kon elkeen ‘n RUGBY 22-speletjie vir ‘n Playstation 4 en Playstation 5 wen.

Die kompetisie het op Vrydag 4 Maart om middernag gesluit en die wenners is vandag (Maandag) 7 Maart aangekondig.

Baie geluk aan Werner Brunswick en Carol Roux wat elkeen ‘n RUGBY 22-speletjie wen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.