Slegs twee bestanddele maak hierdie poeding te goed om waar te wees. En dit is net so lekker die volgende dag!
Lewer 4-6 porsies
Bestanddele
- 2 pakkies gemmerkoekies
- 500 ml room
Metode
- Pak die koekies in ʼn vlak oondvaste bak. Giet die room oor die koekies sodat dit bedek is.
- Bak vir 15-20 minute by 180 °
- Sit voor met roomys of vla.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Liewe Maroela. Moet dit nie wees “Pak die koekies…” metode, nommer 1. i.p.v bak. :)