Luister: Wiele2Wiele raak jonk van gees met die Citroën C3

Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week raak Wiele2Wiele jonk van gees met die Citroën C3. Maroela Media se eie Brendon Staniforth vertel meer oor die Isuzu D-max 2,5 wat nou beskikbaar is met ʼn outomatiese ratkas en die span raak nostalgies vir 2Wiele. Hulle kuier ook ‘om die kampvuur’ met Mic van Zyl van Ironman 4×4 wat waardevolle wenke gee oor kragopwekkers vir wanneer jy en jou 4×4 die bos wil aanpak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.