Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.
Hierdie week gesels Wiele2Wiele met Wils Raubenheimer van Hertz Suider-Afrika, wat volstoom aan die gang is ten spyte van Amerika wat swaar trek. Motus sê die beste tyd om ʼn motor te koop is nou en dan gaan ry die span met Hyundai se klein Atos-buksie, wat al ‘n paar toekennings ingepalm het. Alternatiewe gebruike vir brandstof klink slim maar dit is nie en vir 2Wiele gaan die manne terug in tyd saam met Honda.
Die klein Hyundai’tjie was eers genoem Atoz.
Afgelei van “It will take you from A to Z”.
Maar nou net Atos.
Seker meer polities korrek oorsee.
Klink nie so kommunisties nie