Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Junie 2020
Buurtwagte ervaar teenstand van SAPD
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar glo tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede te beveilig.
Mboweni se parlementêre gedrag lok skerp kritiek uit
Tito Mboweni, die minister van finansies, het Dinsdag die koronavirus as verskoning gebruik daarvoor dat hy nie opgedaag het vir ‘n belangrike parlementêre oorsigkomitee oor die tans omstrede Openbare Beleggingskorporasie (OBK) nie.
Twee leeus uit wildreservaat in Zambië gesteel
Twee volwasse leeus en hul welpies is uit die Munda Wanga-wildreservaat in Zambië gesteel, vermoedelik deur handelaars.
Hof sê afsonderingsregulasies is ‘ongeldig, ongrondwetlik’
Die hooggeregshof het Dinsdag bevind die regering se afsonderingsregulasies vir risikovlak 3 en vlak 4 is ongeldig en ongrondwetlik, maar dit sal steeds vir minstens die volgende 14 dae van krag bly.
Man se liggaam op Tafelberg-staproete gevind
Die liggaam van ʼn man, vermoedelik 60 jaar oud, is naby Nursery-ravyn op Tafelberg in Kaapstad gevind.
Kaapstad-gesin sterf in brand
Die jongste slagoffer was slegs twee jaar oud.
Aarto uitgestel weens Covid-19
Die ministerie van vervoer het Dinsdag gesê die landswye inwerkingtreding van die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe-wet (Aarto) is uitgestel weens die Covid-19-pandemie.
Akademia spog met kampus vir voltydse studie
“Met die ontwikkeling van die tussentydse kampus vir heeltydse studente gee Akademia ʼn reusetree om sy eie direkte benadering uit te bou en te versterk – dit alles sonder om die bestaande tegnologiese model af te water.”
ToekomsVenster: Pinkster se troos
Laat die Gees toe om jou nou te omarm en te troos. Hy doen dit graag.
Afsondering word ‘ideologiese instrument’ vir ANC – DA
“Óf diepe naïwiteit óf onomwonde oneerlikheid is agter Ramaphosa se bewering dat vlak 3 die middeweg tussen die raad van Suid-Afrikaanse wetenskaplikes en dié van die Wêreldgesondheidsorganisasie is.”
Die wêreld in foto’s – 2 Junie 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd in afsondering gegaan om die verspreiding van dié virus hok te slaan. Intussen lyk dit of insekte, voëls, diere en die natuur ongesteurd voortgaan.
Vier vas vir dokter se moord
Dít nadat die polisie vroeër ’n persoon van belang ondervra het.
Miljoene rande se gesteelde kabels herwin
Tegnici van Prasa het die kabels herken.
Innibos gaan vandeesmaand digitaal voort
Dié digitale fees vervang nie die fees wat vir Desember vanjaar beplan word nie, maar is eerder ʼn opwindende toevoeging tot die Innibos-program vir feesgangers wat na die Juniefees uitgesien het.
Meghan Cremer-saak sloer weens afsonderingsregulasies
Dit is die tweede keer dat dié betrokke saak weens die Covid-19-pandemie uitgestel is.
Eskom verduidelik ‘R5 miljard-vraag’
Eskom het sewe verskaffers geïdentifiseer wat hom te veel vir steenkool vra, volgens die kragvoorsiener.
Fisieke, geestelike stimulering vir troeteldiere belangrik tydens afsondering
“Ons troeteldiere se lewe het ook verander.”
Europese Unie kondig allemintige korona-hulppakket aan
Hierdie tamaai hulpfonds sal wel ook die skuldvlakke opjaag van die lande wat finansieel stabiel is en meer konserwatief, skryf Sebastiaan Biehl.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Atos
Hierdie week ry die Wiele2Wiele-span met Hyundai se klein Atos-buksie, wat al ‘n paar toekennings ingepalm het.